Zak Van Niekerk - Boggom en Voetsek - текст песни, слова, перевод, видео

Исполнитель: Zak Van Niekerk

Название песни: Boggom en Voetsek

Дата добавления: 18.09.2024 | 13:32:06

Просмотров: 1

0 - текст верный

0 - текст неверный

Ознакомьтесь с текстом песни Zak Van Niekerk - Boggom en Voetsek

In ‘n boesmanland se dorpie ry ‘n vaal ou Pontiac
В деревне Бушменленд, скучные старые приводы Pontiac
Voor sit ou Boggom ja en agter sit Voetsek
Перед старым боггомом да и позади сидя
Boggom dra 'n blou janhassie en ‘n tiervel om sy hoed
Boggom носит голубую янхасси и тигровую кожу вокруг шляпы
Op sy frokkie staan daar groot geskryf Kentucky is vinger-lekker goed
На его пальто есть большой написанный Кентукки
Ou Boggom bestuur die Pontiac, ja so lekker op sy gemak
Old Boggom управляет Pontiac, да так приятно
Sy een poot op die stuurwiel en die ander poot op die dak
Это одна лапа на руле, а другая лапа на крыше
Ou Voetsek is opgewonde, hy sluk aan sy kannetjie wyn
Старые ноги взволнованы, он проглатывает свою банку вина
Hy sê Boggom gee tog net vet ou pel tot daardie naaldjie daar verdwyn
Он говорит, что Boggom просто придает толстой старой пеле этой игле там
Ê Boggom en Voetsek, hulle ry daai Pontiac
Ê Boggom и Foot Sek, они управляют этим Pontiac
Deur die knersveld vlakte dat die stoffies so daarso trek
На равнинах Кервельда, которые таки тянут туда
Ou Voetsek van der Merwe en ou Boggom Bobbejaan
Старый Воццек Ван дер Мерве и старый Боггом Бабун
Want hulle is legende oral ja waar hul gaan
Ибо они легенда везде да, куда они идут
Daar in die Hantam wêreld met die boegoebossie geur
Там, в мире Хантам с ароматом Бучу -куста
Ou Boggom trap die petrol, hulle gons die dorpies deur
Старый боггом наступает по бензину, они гудят по деревням через
Hulle skree daar met die teerpad af in die rigting van die Kaap
Они кричат ​​там с асфальтом в направлении мыса
Ou Boggom is so ewe casual hy bly net aan die gaap
Старый Боггом настолько невзвет, что он просто зевенит
Maar ou Voetsek se oë is piering groot hy lyk nes ‘n oupa uil
Но глаза Старого Воцсека большие, он выглядит как дедушка Сова
Hy sien hier vir Jakkals Bloubaardjie wat daar doer agter die bossies skuil
Он видит здесь для шакала Блубарджи, скрывающегося там за кустами
En ou jakkals sit hul agterna, die vet is in die vuur
И старая Фокс поставил их позади, жир в огне
En jaag hul daar van Gharries tot onder in Napier
И преследовать их там с гарни до дна Нейпира
Ê Boggom en Voetsek, hulle ry daai Pontiac
Ê Boggom и Foot Sek, они управляют этим Pontiac
Deur die knersveld vlakte dat die stoffies so daarso trek
На равнинах Кервельда, которые таки тянут туда
Ou Voetsek van der Merwe en ou Boggom Bobbejaan
Старый Воццек Ван дер Мерве и старый Боггом Бабун
Want hulle is legende oral ja waar hul gaan
Ибо они легенда везде да, куда они идут
Met die hout van ou Varkie Vaalpens het ou jakkals vir hulle gevang
С деревом старого Piglo Vaalpens, старая лиса поймала их
Dis ver van die sandveld vlakte en die Hantamberg se hang
Это далеко от квартир Sandveld и Hantamberg's Hanging
Hul sit daar agter in die poliesvan en ou jakkals en varkie voor
Они сидят там в задней части политики и старой лисы и свиньи
Hul loer deur die tralies met hul groot wit piering oë
Они заглядывают через батончики своими большими белыми блюдцами глазами
Ja die twee het daar gesit in die tronk op Napier
Да, двое сидели там в тюрьме на Нейпир
Ou Voetsek vir drie maande en ou Boggom sommer vier
Старый Footsec в течение трех месяцев и старого боггома всего четыре
Ja die twee van hul het saam gejol waar die Hantamwêreld strek
Да, они вдвоем бежали вместе, где протянут мир Хантам
Ek hoor ou Boggom is lid van die dorpsraad en ou Voetsek ag is lankal vrek
Я слышал, что Старый Боггом является членом деревенского совета, а старые ноги Sek Ag уже долгое время умерли
Boggom en Voetsek, hulle ry daai Pontiac
Boggom и Voetsek, они ездят на этом Pontiac
Deur die knersveld vlakte dat die stoffies so daarso trek
На равнинах Кервельда, которые таки тянут туда
Ou Voetsek van der Merwe en ou Boggom Bobbejaan
Старый Воццек Ван дер Мерве и старый Боггом Бабун
Want hulle is legende oral ja waar hul gaan
Ибо они легенда везде да, куда они идут